Aedes aegypti

Geelkoorsmuskiet
Volwasse
Volwasse
Larva
Larwe
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Arthropoda
Klas: Insecta
Orde: Diptera
Familie: Culicidae
Genus: Aedes
Subgenus: Stegomyia
Spesie:
A. aegypti
Binomiale naam
Aedes aegypti
Subspesies[2][3]
  • Aedes aegypti aegypti
  • Aedes aegypti formosus
Global Aedes aegypti voorspelde verspreiding in 2015,
(blou=afwesig, rooi=teenwoordig)
Sinonieme[1]
  • Culex aegypti Linnaeus in Hasselquist, 1762
  • Culex fasciatus Fabricius, 1805
  • Culex bancrofti Skuse, 1889

Aedes aegypti (van Grieks αηδής: "haatlik" en Latyn aegypti: "van Egipte"), die geelkoorsmuskiet, is 'n muskiet wat dengue-koors, chikungunya, Zika-koors, Mayaro en geelkoorsvirusse, en ander siekte-middels kan versprei. Die muskiet kan herken word aan swart en wit merke op sy bene en 'n merk in die vorm van 'n lier op sy borskas. Hierdie muskiet het sy oorsprong in Afrika, maar word nou in tropiese, subtropiese en gematigde streke regoor die wêreld aangetref.[4][5]

  1. 1,0 1,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Evenhuis
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Neto-et-al-2019
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Weetman-et-al-2018
  4. McBride, Carolyn S.; Baier, Felix; Omondi, Aman B.; Spitzer, Sarabeth A.; Lutomiah, Joel; Sang, Rosemary; Ignell, Rickard; Vosshall, Leslie B. (12 November 2014). "Evolution of mosquito preference for humans linked to an odorant receptor". Nature. 515 (7526): 222–227. Bibcode:2014Natur.515..222M. doi:10.1038/nature13964. PMC 4286346. PMID 25391959.
  5. Catherine Zettel; Phillip Kaufman. "Yellow fever mosquito Aedes aegypti". University of Florida, Institute of Food and Agricultural Sciences. Besoek op 27 Augustus 2010.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy